Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hut weekend/ Social

9 November 2019 @ 8:30 am 10 November 2019 @ 5:00 pm

Come join us for some hut maintenance and a social at the Hut.

Meet 8:30 at the Telkom gate.

Ons gaan bietjie aan die in-loop paadjie werk, vuurhert stene pak en skoon maak. Sondag beoog ons ‘n kort stap afhangende van die weer.

Nuwe lede veral word uitgenooi om die naweek saam te kom geniet. Werksnaweke is die perfekte geleentheid om nuwe lede aan die hut (en die omliggende berg areas) voor te stel. Nadat ‘n nuwe lid ‘n werksnaweek bygewoon het mag hy/sy die hut op hulle naam bespreek. Die hut inligtingsblaai beskryf die geriewe wat by die hut beskikbaar is.

Ons gaan die aande braai so bring gerus vir jou ‘n stukkie vleis en braai-hout saam.

Details

Start:
9 November @ 8:30 am
End:
10 November @ 5:00 pm
Event Category:

Organizer

Delfie Issel
Phone:
0786618126
Email:
adellethea.issel@coolwine.co.za

Krom River Hut

Frixion Adventures
Paarl, South Africa
+ Google Map
Height exposure Degree of difficulty
A – No exposure to heights 1 – An easy stroll
B – Mild exposure to heights 2 – Moderate
C – Moderate exposure to heights 3 – Strenuous exercise
D – Very exposed to heights 4 – Only for the very fit