De Mond, Tankwa Karoo

Langnaweek 6-9 Augustus: De Mond, Tankwa Karoo: Ontsnap die Weskaap se reen en geniet hierdie Noordkaap oase in die Tankwa Karoo. Daar is veel om ons te bied: Uitdagende rotswande, bergfiets roetes (met 'n ervare bergfietsryer), staproetes, rotstekeninge, selfs rivier-roei, en wonderlike swempoele vir die dapperes! Akommodasie keuses is kampering of eenvoudige kothuise. Hoë ashoogte voertuie is nodig, en 'n Read more…

The club uses a grading system (given in brackets after the hike name) to make it easier for club members to communicate the difficultly of an outing. You can check out our Meets Grading page for details on how to use the grading system, or alternatively you can contact the meet leader directly if you are unsure of the difficulty of a meet.