Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Western cape joint Meet

9 November @ 10:00 am 7:00 pm

Dear All
The annual joint Western Cape meet will be hosted by Stellenbosch in
Jonkershoek next Saturday. We offer a scramble up First Ridge, Twin Peaks South via the Central route, Haelkop cracks abseil or the Swartboskloof hike. Feel free to contact the respective leaders listed below if you want to join in the fun!
 
Beste Almal
Die jaarlikse gesamentlike WesKaap uitstappies vind volgende Saterdag in
Jonkershoek plaas. Daar is ‘n verskeidenheid aktiwiteite om van te kies
soos gelys hieronder, so kontak gerus die leier van die uitstappie wat jy
graag wil bywoon.

————————————–
RIFBERG SKARREL
Een van ons opwindendste klouters (C standaard) . Stapfiksheid en goeie kop
vir hoogte noodsaaklikLeier: Wim Morris, 082 321 8774 (na ure),
wimmor@gmail.com
 
PIEKE VIA SENTRAALKLOOF
Klim ons bekendste baken! Persone moet gemaklik wees met ‘n bietjie klouter
(B+ standaard).
Leier: Nardus Cronje, 082 347 8556, ncwpbr@gmail.com
 
HAELKOPSKEURE EXPLORE
Kom ontdek die bes bewaarde geheim in Jonkershoek. Bring harnas en
kopliggie saam, dit is nuttig. As jy nie het nie kan ons vir jou een leen.
Hierdie uitstappie vind plaas indien daar genoeg belangstelling is, anders
val ons in by die ander groepe.
Paul Verhoeven 021 887 4113 of pfmverhoeven@gmail.com
 
SWARTBOSKLOOF TEEN KINDERPAS
Sien die prag van Jonkershoek sonder (teveel) inspanning. Almal welkom!
Leier: Francia Morris, 082 940 9685, francia.morris@gmail.com
 
Any queries regarding the joint meets can contact Wim Morris at 082 321
8774 (after hours) or mail: wimmor@gmail.com or any of the leaders to
register.

Details

Date:
9 November 2019
Time:
10:00 am – 7:00 pm

Organizer

Riaan Doorduin
Phone:
0820990521
Email:
riaan.doorduin@gmail.com

Stellenbosch

The club uses a grading system (given in brackets after the hike name) to make it easier for club members to communicate the difficultly of an outing. You can check out our Meets Grading page for details on how to use the grading system, or alternatively you can contact the meet leader directly if you are unsure of the difficulty of a meet.