Loading Events

« All Events

Weskus Strandstap-naweek (2a)

19 February 2022 20 February 2022 SAST

Kamp by Andries en Ria se Soutkuil lapa agter die duine tussen Dwarskersbos en Elandsbaai. Saterdag – Stap suidwaards langs die see na Rocherpan en terug – 14km. Sondag – Stap noordwaarts langs die see na Draaihoek Lodge en terug – 10km.

Bring alles benodig vir kamppering, flitse ook, min geriewe, sandpad 1.5km vannaf spoorweg pad – bakkies of sterk voertuie. Bring eie drinkwater per person en ‘n sakkie hout. Neem alle vullis huistoe. Probeer om Vrydag voor sonsondergang te ariveer. Moeilik om die afdraai in die donker te vind

Bel: Avril Powrie 082 921 4325, of whatsapp, vir aanwysings en kaart. Bel: Ria Kotze 082 682 8646 . Plaas landlyn 022 952 1161 Epos: apowrie@oliveglen.co.za

Details

Start:
19 February
End:
20 February
Event Category:

Organizer

Avril Powrie
Phone:
0829214325
Email:
apowrie@oliveglen.co.za

The club uses a grading system (given in brackets after the hike name) to make it easier for club members to communicate the difficultly of an outing. You can check out our Meets Grading page for details on how to use the grading system, or alternatively you can contact the meet leader directly if you are unsure of the difficulty of a meet.