Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Stories van Bainskloof 1A

17 August 2019 @ 8:30 am 2:00 pm

Ons kan mekaar so 8h30 bo by Eerste Tol by die leertjie waar die Happy Valley voetpad begin ontmoet waar ons die motors kan los. (draai regs in by die eerste straat agter die Lutherse Kerk se huis ). Die paadjie sluit aan by die pas wat na Happy Valley toe lei en ons sal op sekere interessante plekke stop waar ek die stories sal vertel. Na sowat een en ‘n half uur sal ons by die bouvalle van die Hugo Huis stop en dan na Piet Hugo se pragtige graf in die koppie gaan soek. Dan kan ons deur die Gawie se Water kanaal afstap (skoene uittrek en broekspype oprol) en daarna die bouval besoek. Ons kan dan ons middagete by die pragtige poel agter die bouval gaan eet. Indien daar lede is wat verder na die Junction Pool toe wil stap, kan hulle so maak en op hul eie terugstap.

Laat weet teen Donderdag oggend op die laatste as jy wil saamstap sodat permitte kan gereel word. Gee ook jou wildcard nommer indien jy een het.

Groete

Katrin 082 3358132

Details

Date:
17 August
Time:
8:30 am – 2:00 pm
Cost:
R50.00
Event Category:

Organizer

Katrien Steitler
Phone:
0823358132
Email:
steytlers@mweb.co.za
Height exposure Degree of difficulty
A – No exposure to heights 1 – An easy stroll
B – Mild exposure to heights 2 – Moderate
C – Moderate exposure to heights 3 – Strenuous exercise
D – Very exposed to heights 4 – Only for the very fit