Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

STB Gesamentlike Stap – Els ravine, Ledges, Silverstroom en Dark gorge Tafelberg

7 February All day

Die is ‘n kombinasie roete wat ons saam met die BKSA Stellenbosch Afdeling doen. Ons gaan met Els Ravine tot op die mesrug en volg die Ledges roete tot net onder die Westelike Tafel. Van hier stap ons op die Ledges-Silverstroom dwarsstap oor na Silverstream Ravine, wat ons dan met ‘n tou tot bo klim. Die laaste deel behels blootstelling aan hoogtes en touwerk, belangstellendes moet daarmee gemaklik wees. As jy ‘n harnas en helmet het, bring dit saam. Indien jy nie toerusting het of kan leën nie, kan jy die leier kontak.

Leier: Nardus Cronje, ncwpbr@gmail.com, 082 347 8556.

The club uses a grading system (given in brackets after the hike name) to make it easier for club members to communicate the difficultly of an outing. You can check out our Meets Grading page for details on how to use the grading system, or alternatively you can contact the meet leader directly if you are unsure of the difficulty of a meet.