Loading Events

« All Events

Naweek – Kaaimansgat, Villiersdorp

20 November 2020 22 November 2020

Ons gaan kampeer by Kaaimansgat naby Villiersdorp vir die naweek van 20 tot 22 November. Ons gaan kamp en stap sommer op die 4×4 roete (15km) om die mooi proteas te sien. 4×4 voertuie word aanbeveel maar “high clearance” bakkies sal ook werk. Jy kan of in jou eie tent slaap of in die “backpacker” slaap geriewe. Daar is n heerlike lapa om in te kuier en n riviertjie om af te koel sou dit warm wees. Dit is n baie mooi roete om in te ry na Kaaimansgat, maak dus voorsiening om vroeg te ry Vrydagmiddag.

Bedrag vir 4×4 is R200.00 per voertuig
Indien nie 4×4 ry nie is dit R80.00 per voertuig
Kamp = R70.00 per persoon per nag
Hutte = R100.00 per persoon per nag.

Kontak vir Esme Jordaan indien jy belangstel
Epos esmerjdn@gmail.com
Sel nommer 0827890689

Details

Start:
20 November
End:
22 November
Event Category:

Organizer

Esme Jordaan
Phone:
0827890689
Email:
esmerjdn@gmail.com

The club uses a grading system (given in brackets after the hike name) to make it easier for club members to communicate the difficultly of an outing. You can check out our Meets Grading page for details on how to use the grading system, or alternatively you can contact the meet leader directly if you are unsure of the difficulty of a meet.