Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Memorial Service, Thomas Hut

22 January 2021 24 January 2021

Join the Worcester Section for the annual Memorial Service at Thomas Hut:

Omdat die toekomstige jaarlikse “Memorial Service” op Tafelberg gekanselleer is, bied ons afdeling in die toekoms ‘n soortgelyke geleentheid aan, wat saam met die jaarlikse Disa stap val. Die gedagte is egter eerder ‘n “LifeCelebration”, die seën van Thomashut en ons afdeling, asook om die nuwejaar te vier. Lede word uitgenooi om ‘n gebedevlaggie (A4 grootte) te maak, en saam te neem. Diegene wat nie self kan stap nie, is welkom om die vlaggie by Erika af te gee, wie sal sorg dat dit saam met die ander gehang word. Kontak asb vir Erika @ 0723429224

Details

Start:
22 January
End:
24 January
Event Category:

Organizer

Erika van Niekerk
Phone:
072 342 9224
Email:
thomashut@mcsaworcester.org.za

The club uses a grading system (given in brackets after the hike name) to make it easier for club members to communicate the difficultly of an outing. You can check out our Meets Grading page for details on how to use the grading system, or alternatively you can contact the meet leader directly if you are unsure of the difficulty of a meet.