Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Grottobaai See-stap (1A)

18 September 2021 All day

Ons kom om 9vm vir ontbyt of drinkgoed bymekaar by !Kwa Ttu die pryswennende Boesman Sentrum, net voor Yzerfontein; besoek die San uitstallings (optioneel); teen 12vm stap ons dan vir +-2 uur by Grottobaai as die son reg skyn.

Dis ideaal vir ‘n groep stadige stappers en en die wyses om tog uit te kom in die Weskus duine rykdom gedurende lente.

Diegene wat na !Kwa Thu toe kom kan kies om net koffie te drink en ontbyt te eet, of om ook vir R80 die uitstalling te bekyk. Daar is vir gelukkiges ‘n paar ekstra ingangskaartjies om uit te deel!

Vir ‘n ekstra R80 is daar ‘n opsie om in plek van die stap ‘n die geleide toer te doen.

Kontak vir Elsa Klump by elsaklump@gmail.com of 072 448 0011 om meer uit te vind.

Details

Date:
18 September

Organizer

Elsa Klump
Phone:
0724480011
Email:
elsaklump@gmail.com

The club uses a grading system (given in brackets after the hike name) to make it easier for club members to communicate the difficultly of an outing. You can check out our Meets Grading page for details on how to use the grading system, or alternatively you can contact the meet leader directly if you are unsure of the difficulty of a meet.