Loading Events

« All Events

Bustoer na Sutherland sterrewag

27 July @ 8:00 am - 28 July @ 5:00 pm

ATKV SUTHERLAND BUSTOER 27 & 28 Julie 2019

 

DIE TOER KOS R1550.00 PER PERSOON EN SLUIT DIE VOLGENDE IN:

  1. VERVOER

 

  1. LIGTE MIDDAGETE BY MATJIESFONTEIN (DRINKGOED IS VIR JOU EIE SAK)

 

  1. SUTHERLAND HOTEL:          VERBLYF VIR SATERDAGAAND

AANDETE SATERDAGAAND

ONTBYT SONDAG OGGEND

TOEBROODJIE PAKKIE VIR SONDAG MIDDAG OPPAD HUISTOE

  1. SATERDAGAAND:     STERREWAG

 

  1. SONDAGOGGEND – SALT

 

OM JOU BESPREKING TE BEVESTIG, IS n 50% DEPOSITO BETAALBAAR TEEN 30 APRIL .

DIE VOLGENDE BETAAL DATUM IS 30 MEI 2019

JY IS BAIE WELKOM OM DIT VROEER TE BETAAL AS JY SO VOEL, SOLANK DIT TEEN DIE SPER DATUM BETAAL IS.

BANKBESONDERHEDE SAL AANGEHEG WORD.

!!!!!!!! BAIE BELANGRIK DAT JY JOU NAAM EN VAN MOET GEBRUIK VIR DIE VERWYSING AS JY BETALING DOEN, ANDERS WEET EK NIE VIR WIE DIE BETALING IS.

 

ONS ATKV BESTUUR SIEN BAIE UIT NA DIE TOER, EN OM JULLE TE ONTMOET.

Details

Start:
27 July @ 8:00 am
End:
28 July @ 5:00 pm
Event Categories:
,

Organizer

Gaye Hosking
Phone:
849159139
Email:
gayehosking@gmail.com
Height exposure Degree of difficulty
A – No exposure to heights 1 – An easy stroll
B – Mild exposure to heights 2 – Moderate
C – Moderate exposure to heights 3 – Strenuous exercise
D – Very exposed to heights 4 – Only for the very fit