Hikes

Grotto Baai – Weskus – 6 Sept 2014

[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text] Ada Andrag wat in die Grottobaai Reservaat woon, het ons op 2 verskillende staproetes geneem. ┬áTen spyte van die aanvanklike reen het die dag in ‘n blommefees verander met die aanskoulikste seetonele om elke hoek en draai. ┬áDuisende sterretjies, swarttobies, meeue en strandlopertjies het vir ‘n verdere skouspel Read more…