Hikes
Steenbokroete – Weskus Nasionale Park – 22 Sept 2013
[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text] Die 14 km lange Steenbokroete in die Weskus Nasionale Park is van die mooiste blomroetes beskikbaar en dit op ons voorstoep! Dit word net 2 maande van die jaar vir die publiek oopgestel. Daar is ‘n reuseverskeidenheid blomsoorte – kalkoentjies, pietsnot, pensies, pokkiesblom, koggelmandervoet… Wild is volop en Read more…