Paarlberg – 7 Junie 2014

[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text] Na al die reen, sneeu en koue het ons n pragtige sonskyn dag gehad om die Noordelike sirkel via Kanonkop te stap. Vergesigte van Tafelberg, Koeberg, Paardeberg, Riebeekberg, sneeu bedekte Winterhoek, Witteberg, Du Toitspiek en Haelhoek sneeukop het die 9 deelnemers begroet. Die hoogtepunt van die dag was Read more…