[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text]

Die 14 km lange Steenbokroete in die Weskus Nasionale Park is van die mooiste blomroetes beskikbaar en dit op ons voorstoep!  Dit word net 2 maande van die jaar vir die publiek oopgestel.  Daar is ‘n reuseverskeidenheid blomsoorte – kalkoentjies, pietsnot, pensies, pokkiesblom, koggelmandervoet… Wild is volop en parende skilpaaie ‘n belewenis!!

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/1″][postgallery_islider id=”islider_Steenbok” data_source=”data-4″ orderby=”ASC” flickr_set=”No username entered” slidesetid=”Steenbokroete” align=”aligncenter” imageeffect=”frame” lightbox=”yes”][/vc_column][/vc_row]


0 Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *