24-27 April 2015
Loni se terugvoer van Gifberg naweek:

Die 6 lede en 2 voornemende lede is verstom deur die natuurtonele wat hierdie afgelee plaas bied. Saterdag en Sondag is sowat 25km altesaam afgele. Grotte, skeure vol geelhoute (sommige reuse), boesmantekeninge, rotsboe, asembenewende afgrondoorhange en die Taj Mahal is saam met Dave (die eienaar) besoek. Dis nie ‘n uitstappie wat ‘n mens ligtelik vergeet nie.

[nggallery id=12]

Categories: HikesJournal

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *