[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text]
Ada Andrag wat in die Grottobaai Reservaat woon, het ons op 2 verskillende staproetes geneem. Ten spyte van die aanvanklike reen het die dag in ‘n blommefees verander met die aanskoulikste seetonele om elke hoek en draai. Duisende sterretjies, swarttobies, meeue en strandlopertjies het vir ‘n verdere skouspel by die riviermonding gesorg. Skaars bolplante soos die groen kalkoentjie en die ferraria het ook opgeduik. Die verskeidenheid kleure en spesies is oorweldigend.
(Om die foto’s te kies was onmoontlik – dus het ek sommer voor die voet gevat)
[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/1″][postgallery_islider id=”islider_” data_source=”data-4″ orderby=”ASC” flickr_set=”No username entered” slidesetid=”GrottoBay”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/1″][divider_line type=”divider_line”][divider_line type=”divider_line”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/1″][postgallery_grid id=”grid_” data_source=”data-4″ orderby=”ASC” flickr_set=”No username entered” slidesetid=”GrottoBay” content_type=”textimage” align=”aligncenter” imageeffect=”frame” lightbox=”yes”][/vc_column][/vc_row]
0 Comments