Loading Events

« All Events

Moordenaarskaroo

16 March, 2019 @ 8:00 am - 22 March, 2019 @ 5:00 pm

10persone. R3500 pp. Dit is ‘n slenterstap van ongeveer 20km per dag. Alle bagasie word vanaf
punt A na punt B vervoer. Jy dra dus net jou dagsak.
Koste beloop R3500 waarvan R1750 teen die 5de Desember betaal moet word.
Die res is betaalbaar teen die 16de Jan 2019.

Dievolgende word ingesluit:
“Meet and greet” geselligheid by Brinksfontein gasteplaas voor die
staptog.
Begeleide stapgids saam op die roete.
Tee en koffie vir die oggend asook in die aande na aandete.
Peuselhappies by aankoms van slaapplek.
“Snack pack” vir elke dag se staptog, met vrug en jellie lekkers.
Elke aand lekker boerekos.
Warm water gereed vir was by aankoms na die dag se stap.
2 drankies per persoon in die aande.
Moordenaarskaroo Enduro blikbeker

Kontak www.brinksfontein.co.za indien jy meer wil sien omtrent die area.

 

Details

Start:
16 March, 2019 @ 8:00 am
End:
22 March, 2019 @ 5:00 pm
Event Category:

Organizer

Louise Smit
Phone:
0825787476
Email:
zwartfontein@patat.co.za
Height exposure Degree of difficulty
A – No exposure to heights 1 – An easy stroll
B – Mild exposure to heights 2 – Moderate
C – Moderate exposure to heights 3 – Strenuous exercise
D – Very exposed to heights 4 – Only for the very fit