[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text]

Johan Vermeulen het die khoisan-grotverblyf op Danielshoogte gereël.
Op foto 2 is Elsa, Blackie se vrou.
Op die derde foto staan ons voorsitter soos Cecil John Rhodes. In die agtergrond is ‘n sonkragaanleg.
Op foto 6 waai Blackie met die Sederberg en Gifberg in die agtergrond.
Op die plaas word met Nguni’s geboer.
Sommige foto’s is deur Alwyn Muller geneem.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/1″][postgallery_islider id=”islider_” title=”Aurora” data_source=”data-4″ orderby=”ASC” flickr_set=”No username entered” slidesetid=”Aurora” align=”aligncenter” imageeffect=”frame” lightbox=”yes”][/vc_column][/vc_row]

Categories: Uncategorized

0 Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *