Journal

Hut Kerkdiens

Ons kom bymekaar in n kom van berge in die oggend skadu vd Kromrivier hut (Paarl/Wellington seksie van die Bergklub SA). Veraf kabbel water en voeltjies kwetter die oggend – verbeel ek my – meer as gewoonlik? Is hulle miskien ook opgeroep deur die stemme van die fluit en viool? Read more…