Grotto Baai – Weskus – 6 Sept 2014

[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text] Ada Andrag wat in die Grottobaai Reservaat woon, het ons op 2 verskillende staproetes geneem.  Ten spyte van die aanvanklike reen het die dag in ‘n blommefees verander met die aanskoulikste seetonele om elke hoek en draai.  Duisende sterretjies, swarttobies, meeue en strandlopertjies het vir ‘n verdere skouspel Read more…