[vc_row][vc_column width=”1/1″][vc_column_text]

Wouter, Esme, Blackie en Loni het die roete aangedurf met Freddie as stapleier.
Op die eerste foto le Eerste Tol onder die berg.
Soos altyd maak Freddie voorsiening vir alle gebeure. Hy vertel dat hy dit al twee keer beleef het dat ‘n eendagroete in ‘n driedag verander en hulle op die laaste dag van ‘n paar grondboontjies moes oorleef.
Op hierdie roete loop die stapper ook verby die nek wat as pas gebruik is voordat Dutoitskloofpas gebou is.
Hierdie tyd van die jaar is die roete nat en glad. Nie ‘n `walk in the park’ nie!

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/1″][postgallery_islider id=”islider_” data_source=”data-4″ orderby=”ASC” flickr_set=”No username entered” slidesetid=”1ste Tol” align=”aligncenter” imageeffect=”frame” lightbox=”yes”][/vc_column][/vc_row]


0 Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *