Hiking Programme

Datum Day of week Aktiwiteit Plek/Beskrywing afstand/Graad aantal persone Permit  inligting Leier kontak
25-Mar Saturday day hike Kogelberg nature reserve. Kleinmond stap vanaf Kogelberg na Harold Porter. Begin 8h30 by Kogelberg se kantoor langs Palmietrivier. 2A, 5 ure max 12 p wild card of R50 Pitte Le Roux 0714184950 elaine.pe@vodamail.co.za
01-Apr Saturday weekend cycling Rust Moorreesburg 15km one way have breakfast visit the famous corn museum and cycle back. Various 10 to 30km circular routes, 70 to 100 km circular routes to Darling, visit private brewery beer tasting, olive tasting, Dirky Uys restaurant   max 12 p Fully equipped guesthouse. R150 pp pn own bedding and towels Thordis Sixth 0834546660 thordisaccounting@gmx.de
08-Apr Saturday day hike Helderberg, Somerset West Wespiek. Good practice for the Fish river 7 ure. 2B   toegangsfooi betaalbaar R20 pp R10 voertuig Sarie Alberts 0845133974 sariealberts@outlook.com
14-17 Apr Easter weekend camp & hike 3 nights Gamkaskloof, Die Hel, Boplaas “Boplaas is a private farm at the very end of Die Hel.
Daar is 2 spoeltoilette, 2 storte, 2 wasbakke en 1 skottelgoedopwasplek wat al die kampeerders moet deel. Warm water met n donkie. Geen ligte nie. Die kampeerplek is langs n stroompie helder water wat redelik standhoudend is, geleë en die hele kampeerterrein is met gras bedek en onder heerlike koeltebome.”
2A max 15 R200 per voertuig per nag met 6 p per staanplek Esme Jordaan 0827890689 esme.jordaan@mrc.ac.za
22-Apr Saturday day hike Myburg’s Ravine Tafelberg Ons begin by Suikerbossie en stap op die kontoerpad in die rigting van Orange Kloof. Myburg’s Ravine herinner baie aan Skeleton Gorge. Dit word net minder gebruik. ‘n Groot deel van die pad is oor los klippe wat ook glad kan wees. Ontbyt is by die waterval (met of sonder water). Middagete is bo-op Judas Piek. Dan sak ons styl af met kettings om op ‘n lysie bokant Llandudno te stap. Nog ‘n ketting later is ons weer op die kontoer en oppad terug na Suikerbossie. 10km, maar dit is ‘n styl klim op en af en daar is baie hoogte blootstelling. goeie fiksheid is vereiste en as mense hoogtevrees het, is dit nie pad om te stap nie. max 10p   Piet Maritz 0828238799 piet.maritz3@gmail.com
06-May Saturday day hike Franschoek Old English Fort near Bushman’s Castle 2A   R40 Jaco 0826053863 cora.westerncape@gmail.com
13-May Saturday day hike Olive Glen we are hiking up Middagberg. 2B. 6hrs        
20-May Saturday day hike Zwartfontein, Wellington Haaskraalpad. Lekker plaasstap 1A     Louise/Maderi 0825787476 of 083 7100014
24-28May   5 day hike Fish river canyon     max 30p   Roelf Vorster RoelfV@nedbank.co.za

 

Height exposure Degree of difficulty
A – No exposure to heights 1 – An easy stroll
B – Mild exposure to heights 2 – Moderate
C – Moderate exposure to heights 3 – Strenuous exercise
D – Very exposed to heights 4 – Only for the very fit